VEILINGS Veilingsuitslae
Terug na vorige bladsy

Adam Vermaak Veiling

Datum:    17 Junie 2014  
Hoogste Prys Ram:
    R 12 000 vir ram 2240 AVE
Verkoper van duurste Ram:
     Adam Vermaak van Ellerslie in Winterton
Koper van duurste Ram:
     Alan & Carol Green van Ladysmith
Gemiddelde Prys van Ramme:
    40 verkoop vir R 6513 gem.
Afslaersfirma wat veiling gehou het:
    BKBLouwid van Dundee
Plek:
     Plaas Ellerslie in Winterton
Tipe Veiling:
    4 de Produksieveiling van Nuutbegin SA Vleismerinoís.


Duurste ram:
V.l.n.r:  Wynand Lens (BKBLouwid), Jan Mostert (afslaer), Walter Pretorius (BKBLouwid Dundee), Carol & Alan Green (kopers), Adam Vermaak (verkoper) en Xander de Jager (BKBLouwid).

© 2012 - 2018  SA Vleismerino Genootskap / SA Mutton Merino Society ē Alle regte voorbehou ē Webblad Terme & Voorwaardes