VEILINGS Veilingsuitslae
Terug na vorige bladsy

Bosch Valley Veiling

Datum:    19 Junie 2014  
Hoogste Prys Ram:
    R 50 000 vir ram 1136 RDV
Verkoper van duurste Ram:
     Philip Botha & seuns van Bosch Valley Farms, Memel
Koper van duurste Ram:
     Niekie Fourie van XL stoet in Christiana  
Gemiddelde Prys van Ramme:
    38 verkoop vir R 10632 gem.
Afslaersfirma wat veiling gehou het:
    BKB VAN WYK  van Standerton.
Plek:
     Boschfontein, Memel
Tipe Veiling:
    5 de Produksieveiling van Bosch Valley Farms


Duurste ram:
V.l.n.r:  Frik Verster (Afslaer), Philip Botha (verkoper), Niekie Fourie (koper), Willem Botha (seun van verkoper) en Jim Khanye hou die ram vas.

© 2012 - 2018  SA Vleismerino Genootskap / SA Mutton Merino Society ē Alle regte voorbehou ē Webblad Terme & Voorwaardes