VEILINGS Veilingsuitslae
Terug na vorige bladsy

Caledon Ramveiling

Tydens die Caledon Ramveiling op 11 Junie 2014 is 30 SAVM-ramme aangebied en verkoop.  Hoogste prys behaal was
R12 000 met 'n gemiddelde prys van R8 400.  BKB Paarl het die veiling aangebied.


Duurste ram:
V.l.n.r:  Appie Mariz (BKB Stoetvee-Afslaer), Johan de Wet (CMW Suid Kaap streekbestuurder namens die koper) en Johan Wiehahn (verkoper) namens Hugo Wiehahn en Seuns van Caledon.  Die koper wat nie op die foto verskyn nie, was Hanekom Boerdery van Vaalkop in Moorreesburg.

© 2012 - 2018  SA Vleismerino Genootskap / SA Mutton Merino Society ē Alle regte voorbehou ē Webblad Terme & Voorwaardes