VEILINGS Veilingsuitslae
Terug na vorige bladsy

Dolf du Bruyn Veiling

Datum:    23 September 2014  
Hoogste Prys Ram:    R 11 000 vir ram 2212 DDB
Verkoper :    Dolf du Bruyn van Bultfontein
Koper van duurste Ram:     John Gossayn van Shackleton in Viljoenskroon
Gemiddelde Prys van Ramme:    35 verkoop vir R 7343 gem.
Afslaersfirma wat veiling gehou het:    BKB Louwid van Kroonstad
Afslaer:    Allan Sinclair
Plek:
     Plaas Ons Sín in Bultfontein
Tipe Veiling:
  1ste Produksieveiling van Dolf du Bruyn met gasverkoper Jan Haasbroek

Opmerking:    Daar is ook 358 kudde-ooie verkoop teen gemiddeld R1628 per ooie en 200 stoorlammers teen R1010 stuk.


Duurste ram:
V.l.n.r:  Dolf du Bruyn (Verkoper), Wouter Vorster (BKB Brandfort), Isaak Letebele (hanteerder) en John Gossayn (Koper).

© 2012 - 2018  SA Vleismerino Genootskap / SA Mutton Merino Society ē Alle regte voorbehou ē Webblad Terme & Voorwaardes