VEILINGS Veilingsuitslae
Terug na vorige bladsy

Eeram Veiling

Datum:    13 Augustus 2014  
Hoogste Prys Ram:
    R 18 000 vir 2-tand ram 3084 JAR
Verkoper :    Johan Rautenbach van Lindley
Koper van duurste Ram:     Danie van Niekerk van Welverdiend in Reitz
Gemiddelde Prys van Ramme:    49 verkoop vir R 8755 gem.
Hoogste Prys Ooi:    R 13 000 vir dragtige ooi 3209 JAR
Afslaersfirma wat veiling gehou het:    BKB Louwid
Plek:     Eeram Boerevereniging se veilingskrale naby Harrismith
Tipe Veiling:
    1 ste Veiling van SA Vleismerinoís te Eeram.


Duurste ram:
V.l.n.r:  Danie de Wet (BKB Frankfort), Jan Mostert (BKB Louwid afslaer), John Mokoena (namens verkoper) en Danie van Niekerk (koper).

© 2012 - 2018  SA Vleismerino Genootskap / SA Mutton Merino Society ē Alle regte voorbehou ē Webblad Terme & Voorwaardes