VEILINGS Veilingsuitslae
Terug na vorige bladsy

Greyling Veiling

Datum:    13 Februarie 2014  
Hoogste Prys Ram:
    R 32 000 vir ram 2031 VAG
Verkoper van duurste Ram:
     Van Aardt Greyling van die plaas Richsuhill in Lady Grey
Koper van duurste Ram & Ooi:
     Gawie Carstens van Porterville
Gemiddelde Prys van Ramme:
    42 verkoop vir R 7452 gem.
Hoogste Prys Ooi:
    R 8000 vir ooi 7277 GZ (sy is die moeder van die ram wat verlede jaar R70 000 behaal het op die veiling)
Gemiddelde Prys van Stoetooie:     34 verkoop vir R 2254 gem.
Afslaersfirma wat veiling gehou het:
    BKB van Cradock
Plek:
     Plaas Ricksuhill in Lady Grey
Tipe Veiling:
    30 ste Produksieveiling van Greyling SA Vleismerinoís.


Duurste ram:
V.l.n.r: 
Henri Naude (BKB Barkly East), William Immelman (BKB Porterville), Van Aardt Greyling (Seller), Allan Sinclair (Auctioneer) and Gawie Carstens (Buyer).

© 2012 - 2018  SA Vleismerino Genootskap / SA Mutton Merino Society ē Alle regte voorbehou ē Webblad Terme & Voorwaardes