VEILINGS Veilingsuitslae
Terug na vorige bladsy

Jan van Biljon Veiling

Datum:    18 Junie 2014  
Hoogste Prys Ram:
    R 27 000 vir ram 1142 JVB
Verkoper van duurste Ram & Ooi:
     Jan van Biljon   
Koper van duurste Ram:
     Derick Lategan van African Outdoor Group in Broederstroom
Gemiddelde Prys van Ramme:
    83 verkoop vir R 7530 gem.
Koper van duurste Ooi:
     Andre Malherbe van GM stoet in Hertzogville
Hoogste Prys Ooi:    R 11 000 vir ooi 8153 JVB met haar ramlam 4115 JVB
Gemiddelde Prys van Ooie:
    55 verkoop vir R 3781 gem
Afslaersfirma wat veiling gehou het:
    Vleissentraal van Bloemfontein
Plek:
     Plaas Niekerksrust in Viljoenskroon
Tipe Veiling:
    48 ste Produksieveiling van Niekerksrust SA Vleismerinoís.
 

Duurste ram:
V.l.n.r: 
Wimpie du Plessis (Vleissentraal - Bfn.), Jan van Biljon (verkoper), Sue & Derick Lategan (kopers) en Hendrik Shuping hou die ram vas.

Duurste ooi met haar huidige ramlam voor haar en Ďn tweeling seuns 2045 JVB en 2046 JVB heel voor en agter haar wat net uitgestal vas:
V.l.n.r: 
Wimpie du Plessis (Vleissentraal - Bfn.), Moses Mpondo, David Pitso, Andre Malherbe (koper- en hy hou die ooi vas), Piet Lentsela, Jaco Jonker (stoetbestuurder), Jan van Biljon (verkoper) en Jacob Mokhotse.

© 2012 - 2018  SA Vleismerino Genootskap / SA Mutton Merino Society ē Alle regte voorbehou ē Webblad Terme & Voorwaardes