VEILINGS Veilingsuitslae
Terug na vorige bladsy

Janvos Veiling

Datum:    11 Maart 2014  
Hoogste Prys Ram:
    R 20 000 vir ram 2163 JVG
Verkoper van duurste Ram:
     Dr Vos Grey van Janvos Landgoed by Davel
Koper van duurste Ram:
     Jacques Venter van Ventersdorp
Gemiddelde Prys van Ramme:
    48 verkoop vir R 8479 gem.
Gemiddelde Prys van Stoetooie:
     19 verkoop vir R 2926 gem.
Gemiddelde Prys van Kudde-ooie:
     120 verkoop vir R 1950 gem.
Afslaersfirma wat veiling gehou het:
    BKBLouwid van Frankfort
Plek:
     Plaas Brakfontein naby Davel
Tipe Veiling:
    22 ste Produksieveiling van Janvos Landgoed SA Vleismerinoís.


Duurste ram:
V.l.n.r: 
 Dr Vos Grey (verkoper), Louis Prinsloo (vriend van koper), Jan Mostert (afslaer), Jan Grey (verkoper), Jacques Venter (koper) en Niel Jordaan (BKB Ermelo) hou die ram vas.

© 2012 - 2018  SA Vleismerino Genootskap / SA Mutton Merino Society ē Alle regte voorbehou ē Webblad Terme & Voorwaardes