VEILINGS Veilingsuitslae
Terug na vorige bladsy

SAVM Nasionale Veiling

Datum:    6 Augustus 2014  
Hoogste Prys Ram:    R 57 000 vir ram 2201 JVB
Verkoper :    Jan van Biljon van Viljoenskroon
Kopers van duurste Ram:     Gerrie Muller van Frankfort saam met dr Vos Grey van Davel
Gemiddelde Prys van Ramme:    95 verkoop vir R 14421 gem.
Hoogste Prys Ooi:    R 13 000 vir dragtige ooi 3209 JAR
Verkoper :    Johan Rautenbach van Lindley
Koper van duurste Ooi:     Hennie Blomerus van Kroonstad
Gemiddelde Prys van Stoetooie:    44 verkoop vir R 5256 gem
Afslaersfirma wat veiling gehou het:    CMW
Plek:     Bloemfontein Skougronde
Tipe Veiling:    58 ste Nasionale veiling van SA Vleismerino’s.


Duurste ooi:
V.l.n.r: 
Hennie Blomerus (koper), Johan Rautenbach (verkoper), John Mokoena (hanteerder) en Chris Troskie (Bestuurder Lewende hawe van CMW in PE.

 
Duurste ram:
V.l.n.r: 
Allan Sinclair (afslaer), Jan van Biljon (verkoper), Gerrie Muller (een van kopers) en Chris Troskie (Bestuurder Lewende hawe van CMW in PE.

Toekennings:     Tydens die Algemene Jaarvergadering van SA Vleismerino lede (op 5 Augustus 2014) is 4 van die “veteraan” telers vereer met oorkondes vir hulle positiewe bydrae oor baie jare tot die bevordering van die SA Vleismerino ras.  


V.l.n.r:  Jan van Biljon van Viljoenskroon, Hugo Wiehahn van Caledon, Gerrie Muller van Frankfort en Johann Strauss van Calvinia.       

© 2012 - 2018  SA Vleismerino Genootskap / SA Mutton Merino Society • Alle regte voorbehou • Webblad Terme & Voorwaardes