VEILINGS Veilingsuitslae
Terug na vorige bladsy

Noord Vrystaat Veiling

Datum:    20 Augustus 2014  
Hoogste Prys Ram:    R 11 250 vir ram 2111 HWB
Verkoper :    Hennie Blomerus van Kroonstad
Koper van duurste Ram:     Cobus van Coller van Viljoenskroon
Gemiddelde Prys van Ramme:    39 verkoop vir R 6444 gem.
Afslaersfirma wat veiling gehou het:    Andre Kock & Seun afslaers van Kroonstad
Afslaer:    Hennie Wille
Plek:
     Kroon Boma naby Kroonstad
Tipe Veiling:    Noord-Vrystaat Klubveiling van SA Vleismerinoís te Kroonstad.


Duurste ram:
V.l.n.r:  Cobus van Coller (koper) en Hennie Blomerus (verkoper).  

© 2012 - 2018  SA Vleismerino Genootskap / SA Mutton Merino Society ē Alle regte voorbehou ē Webblad Terme & Voorwaardes