VEILINGS Veilingsuitslae
Terug na vorige bladsy

Nutta SA Vleismerino 2de Produksie Veiling

Datum:    30 Januarie 2014 te Vorstershoek Lady Grey
Aangebied:    CMW
Afslaer:    Ian Grobbelaar
Ramme aangebied:    40
Ramme verkoop:    40
Gemiddeld:    R6125.00
Ooie aangebied:    116
Ooie verkoop:    116
Gemiddeld:    R1 470


Duurste ramme verkoop vir R11 000
V.l.n.r Mario Kruger (CMW), Ian Grobbelaar (Afslaer), Andries Tack, (koper van Bloemfontein),  Francois Vorster (Verkoper van Lady Grey),  P.J. du Plessis (Koper van Lady Grey) en Koos Louw, CMW

Hanteerders:  Links Johannes Fourie en regs Geelslang Fourie

Voor:  Hennie Vorster (verkoper), Francois Vorster Jnr.

© 2012 - 2018  SA Vleismerino Genootskap / SA Mutton Merino Society ē Alle regte voorbehou ē Webblad Terme & Voorwaardes