VEILINGS Veilingsuitslae
Terug na vorige bladsy

Oos Vrystaat Veldramveiling

Die twee SA Vleismerino Veldramme wat elk die hoogste prys behaal het op die Oos Vrystaat Veldramveiling te Tweeling. 

Daar is 23 ramme verkoop teen 'n gemiddelde prys van R6 663.
 

Ram  3008 CS,  Prys:  R12 500,  Op foto:  Dawid Gerber (CMW Frankfort) en Gerrie Muller van Frankfort (koper). Die verkoper, Whellan Simkin van Dewetsdorp (afwesig).

Ram  3125 JAR,  Prys:  R12 500,  Op foto:  Dawid Gerber (CMW Frankfort), Johan Rautenbach van Lindley (verkoper) en Noekie de Jager (CMW) namens die koper Henlo Fourie van Petrus Steyn.

© 2012 - 2018  SA Vleismerino Genootskap / SA Mutton Merino Society ē Alle regte voorbehou ē Webblad Terme & Voorwaardes