VEILINGS Veilingsuitslae
Terug na vorige bladsy

Parys Veiling

Datum:    10 September 2014  
Hoogste Prys Ram:    R 10 500 vir ram 3085TOP (een van n drieling)
Verkoper :    Faans Pretorius van die plaas Hilltop naby Heilbron
Koper van duurste Ram:     Danie Thomas van die plaas Kanada in Edenville
Gemiddelde Prys van Ramme:    43 verkoop vir R 7401 gem.
Afslaersfirma wat veiling gehou het:    BKB Louwid van Vereeniging
Afslaer:    Wessel Smit
Plek:
     Afridome in Parys
Tipe Veiling:    1ste Nasionale SAVM Jongramveiling geborg deur NISSAN SA

Opmerking:    Dit was n baie geslaagde eerste Jongramveiling waar slegs vrugbaar getoetste ramme onder 18 maande en geselekteer uit top vrugbare moeders aangebied word.  Die veiling word beplan vir die 2de Woensdag van September elke jaar.


Duurste ram:
V.l.n.r:  Veralda Schmidt (NISSAN S.A.), Wessel Smit (afslaer), Faans Pretorius (verkoper), Isak Smit en Danie Thomas (koper).

2012 - 2018  SA Vleismerino Genootskap / SA Mutton Merino Society Alle regte voorbehou Webblad Terme & Voorwaardes