VEILINGS Veilingsuitslae
Terug na vorige bladsy

Piketberg Veiling

Tydens die Piketboere veiling te skougronde op 13 Augustus 2014 is 59 SAVM ramme aangebied en verkoop teen 'n gemiddelde prys van R7 600.00.  Die hoogste prys behaal was R15 000.00.  BKB het die veiling aangebied.



V.l.n.r:  BKB Stoetvee-afslaer:  Appie Maritz, Paarl BKB Bemarker & Afslaer:  William Immelman, Porterville Verkoper:  Du Toit Cilliť, Porterville Hanteerder:  Pieter Basson, Porterville
Koper (nie op foto) : Mnr Pierre Heydenrych van Uitkoms Boerdery, Paternoster

© 2012 - 2018  SA Vleismerino Genootskap / SA Mutton Merino Society ē Alle regte voorbehou ē Webblad Terme & Voorwaardes