VEILINGS Veilingsuitslae
Terug na vorige bladsy

SAVM Ramveiling

Tydens die Amptelike SAVM Ramveiling te HoŽr Landbouskool Boland, Paarl op 23 Julie 2014 is 72 SA Vleismerino ramme verkoop.  Gemiddelde prys behaal was R 8 180.00 met 'n hoogste prys van R26 000.00.  BKB van Paarl het die veiling aangebied. 


Duurste ram (3090 JW):
V.l.n.r:  Verkoper : Johan Wiehahn (Hugo Wiehahn & seuns, Tussenbeide in Caledon) ; Koper : Jurie van de Vyver, Oude Muragie, Riversdal ; BKB Stoetvee-Afslaer : Appie Maritz, Paarl ; BKB Skaap- en Wolbeampte : Pieter Aucamp, Mosselbaai ; Hanteerder  (voor) : Michel Goeieman, Caledon.

© 2012 - 2018  SA Vleismerino Genootskap / SA Mutton Merino Society ē Alle regte voorbehou ē Webblad Terme & Voorwaardes