VEILINGS Veilingsuitslae
Terug na vorige bladsy

Rautenbach Veiling

Datum:    27 Februarie 2014  
Hoogste Prys Ram:
    R 16 500 vir ram 2136 JAR
Verkoper van duurste Ram:
     Johan Rautenbach van Blesbokfontein in Lindley
Koper van duurste Ram:
     Koos Engelbrecht van Benjamin Boerdery in Heilbron
Gemiddelde Prys van Ramme:
    46 verkoop vir R 7739 gem.
Gemiddelde Prys van Stoetooie:
     17 verkoop vir R 3482 gem.
Afslaersfirma wat veiling gehou het:
    BKBLouwid van Frankfort
Plek:
     Plaas Blesbokfontein naby Lindley
Tipe Veiling:
    6 de Produksieveiling van JATRO SA Vleismerinoís.


Duurste ram:
V.l.n.r:  Voor: 
Johan Rautenbach (verkoper) en John Mokwena (hanteerder). Agter : Danie de Wet (BKB Frankfort), Jan Mostert (afslaer) en Koos Engelbrecht (koper).

© 2012 - 2018  SA Vleismerino Genootskap / SA Mutton Merino Society ē Alle regte voorbehou ē Webblad Terme & Voorwaardes