VEILINGS Veilingsuitslae
Terug na vorige bladsy

Robvaal Veiling

Datum:    24 Junie 2014  
Hoogste Prys Ram:
    R 16 000 vir ram 2110 ROB
Verkoper van duurste Ram:
     Johnny Hipkin & vennote van Robvaal SAVM stoet in Standerton
Koper van duurste Ram:
     Ludwig Claassen van Claassen Familie Trust van die plaas La Rochelle in Vrede
Gemiddelde Prys van Ramme:
    40 verkoop vir R 9175 gem.
Afslaersfirma wat veiling gehou het:
    BKB VAN WYK  van Standerton en die afslaer was Nico Langeveldt.
Plek:
     Plaas Bellevue in die Vrede distrik
Tipe Veiling:
    1 ste Produksieveiling van ROBVAAL SAVM


Duurste ram:
Cronje Hipkin en Johnny Hipkin (verkopers) saam met Ludwig Claassen (koper).

© 2012 - 2018  SA Vleismerino Genootskap / SA Mutton Merino Society ē Alle regte voorbehou ē Webblad Terme & Voorwaardes