VEILINGS Veilingsuitslae
Terug na vorige bladsy

Stelena Veiling

Datum:    20 Mei 2014  
Hoogste Prys Ram:
    R 11 000 vir ram 2249 LT
Verkoper van duurste Ram:
     Manie Lombard van Stelena stoet in Oranjeville
Koper van duurste Ram:
     Kobus Engelbrecht van Benjamin Boerdery in Heilbron
Gemiddelde Prys van Ramme:
    23 verkoop vir R 7304 gem.
Afslaersfirma wat veiling gehou het:
    BKBLouwid van Frankfort
Plek:
     Plaas Nooitgedacht in Oranjeville
Tipe Veiling:
    7 de Produksieveiling van Stelena SA Vleismerinoís.


Vlnr:  Manie & Alta Lombard (verkoper), Jan Mostert (afslaer), Kobus Engelbrecht (koper) met sy kleinseun Kobus, Wentzel Vorster (Takbestuurder - BKBLouwid Frankfort) en Danie de Wet (BKB Frankfort) hou die ram 12025 LT vas.

© 2012 - 2018  SA Vleismerino Genootskap / SA Mutton Merino Society ē Alle regte voorbehou ē Webblad Terme & Voorwaardes