VEILINGS Veilingsuitslae
Terug na vorige bladsy

Swartland Lenteveiling

Tydens die Swartland SAVM Lenteveiling te Alexandershoek, Moorreesburg is op 28 Augustus 85 SAVM ramme verkoop teen Ďn gemiddelde prys van R 8241.00. Die hoogste pryse behaal was R 17000 en R 18000.00 onderskeidelik. Die aanbieding was van baie goeie kwaliteit. Die veiling is deur BKB Wes- Kaap aangebied.


V.l.n.r: 
Koper: Hannes Hanekom, Winkelshoek  Piketberg.
Hanteerder: Jeremy Cleophas, Moorreesburg
Verkoper: Hannes Kotze, Alexandershoek Moorreesburg
Koper: Nols Hanekom Paarl
BKB Stoetvee afslaer: Appie Maritz, Paarl
Hanteerder: Winston Cleophas, Moorreesburg
Koper: Albertus Hanekom Paarl

 

© 2012 - 2018  SA Vleismerino Genootskap / SA Mutton Merino Society ē Alle regte voorbehou ē Webblad Terme & Voorwaardes