VEILINGS Veilingsuitslae
Terug na vorige bladsy

Theron & Terblanche Veiling

Datum:    26 Maart 2014  
Hoogste Prys Ram:
    R 14 000 vir ram 2005 WT
Verkoper van duurste Ram:
     Wouter Theron van die plaas “Dwars in die weg” in Bethal.
Koper van duurste Ram:
     Blackie Zwarts van Tweefontein in Morgenzon
Gemiddelde Prys van Ramme:
    39 verkoop vir R 5935 gem.
Afslaersfirma wat veiling gehou het:
    CMW van Standerton
Plek:
     Plaas “Dwars in die weg” in Bethal.
Tipe Veiling:
    2 de Produksieveiling van Lawi SA Vleismerino’s.


Duurste ram:
V.l.n.r: 
Wouter Theron Junior (Verkoper), PM Swart (CMW Standerton), Blackie Zwart (koper) en Mathew Nmisi hou die ram vas.

© 2012 - 2018  SA Vleismerino Genootskap / SA Mutton Merino Society • Alle regte voorbehou • Webblad Terme & Voorwaardes