VEILINGS Veilingsuitslae
Terug na vorige bladsy

Trio Veiling

Aangeheg is 'n foto van die ram wat die hoogste prys behaal het tydens die 1ste Trio SA Vleismerino veiling op 3 September 2014, wat naby Petrus Steyn gehou was deur drie telers saam, nl: Jan Uys van Steynsrus, Henlo Fourie van Petrus Steyn en Deon Engelbrecht van Petrus Steyn.

Duurste Ram 2001GU is verkoop vir R10000
Verkoper: Jan Uys van Nooitgedacht Steynsrus
Koper:    Neil Theron van Fouriesburg
Daar is 22 Ramme @ 'n gemiddelde prys van R5330 verkoop.


Duurste ram:
V.l.n.r:  Thomas Uys (seun van Verkoper), Neil Theron (koper), Minei Theron (dogter van koper), Danie Du Preez  (Afslaer van CMW Kroonstad) David Gerber  (CMW veebemarker)

© 2012 - 2018  SA Vleismerino Genootskap / SA Mutton Merino Society ē Alle regte voorbehou ē Webblad Terme & Voorwaardes