VEILINGS Veilingsuitslae
Terug na vorige bladsy

Cornie van den Heever Veiling

Datum:    25 Junie 2014  
Hoogste Prys Ram:
    R 16 000 vir ram 2137 COR
Verkoper van duurste Ram:
     Cornie van den Heever van Coralta in Schweizer-Reneke  
Koper van duurste Ram:
     Altus en Elsa Goosen van Hertzogville
Koper van 2de duurste Ram:     Die ram op die foto is ram 2284 COR wat vir R15 000 verkoop is aan Erik Strauss van
                                                           Bultfontein.

Gemiddelde Prys van Ramme:
    55 verkoop vir R 6800 gem.
Gemiddelde Prys van Stoetooie:    15 verkoop vir R 2788 gem
Afslaersfirma wat veiling gehou het:
    BKB Louwid  van Kroonstad
Plek:
     Plaas Coralta in Schweizer-Reneke
Tipe Veiling:
    11 de Produksieveiling van Coralta SA Vleismerinoís.


2de Duurste ram:
Johannes Sejalimoto hou die ram vas, Jan Mostert (afslaer) en Cornie van den Heever (verkoper).  Opmerking:  Die duurste ram was ongelukkig reeds gelaai toe die foto geneem is.

© 2012 - 2018  SA Vleismerino Genootskap / SA Mutton Merino Society ē Alle regte voorbehou ē Webblad Terme & Voorwaardes