VEILINGS Veilingsuitslae
Terug na vorige bladsy

Weskus SAVM Veiling

Tydens die Weskus SAVM veiling te Vredenburg op 3 September 2014 is 38 SAVM ramme verkoop teen 'n gemiddelde prys van R 6842.00. Die hooste prys behaal was R 13000.00. Die veiling is deur BKB Weskaap aangebied. 


V.l.n.r:

Verkoper: Du Toit Cillie Porterville
BKB Afslaer en bemarker: William Immelman, Porterville BKB bemarker: Lourens van der Colff, Darling
Hanteerder: Chrisjan Pedro, Porterville
BKB Stoetvee afslaer: Appie Maritz, Paarl

© 2012 - 2018  SA Vleismerino Genootskap / SA Mutton Merino Society ē Alle regte voorbehou ē Webblad Terme & Voorwaardes