VEILINGS Veilingsuitslae
Terug na vorige bladsy

62ste Nasionale Veiling

Datum:  1 Augustus 2018 
Hoogste Prys Ram:  R 40 000 vir ram 6577 JAR
Verkoper:  Johan Rautenbach van Jatro Stoet in Lindley
Koper van duurste Ram:  Alfredo Garcao van Kroonstad
Gemiddelde Prys van Ramme:  86 ramme verkoop vir R 12994 gem.
Gemiddelde Prys van Ooie:    23 stoetooie verkoop vir R 5587 gem.
Afslaersfirma wat veiling gehou het:  OVK
Afslaer:  Andre van Zyl
Plek:
  Bloemfonten Skougronde
Tipe Veiling:  62ste Nasionale Veiling van SA Vleismerinos


Duurste ram:
V.l.n.r:  Johan Rautenbach (verkoper), Alfredo Garcao (koper), Andre van Zyl (afslaer), Mario Kruger (OVK), John Makoena (hanteerder) en Chris Troskie (OVK)

© 2012 - 2018  SA Vleismerino Genootskap / SA Mutton Merino Society ē Alle regte voorbehou ē Webblad Terme & Voorwaardes