Die huidige stand van sake in die skaapboerderybedryf vereis dat alle moontlike middele aangewend word om doeltreffendheid te verhoog. Teelverbetering is een faset van die bedryf wat n baie belangrike bydrae lewer tot winsgewender produksie. Dit is Vredebest se missie om in hierdie verband diens te lewer.

Die Vredebest-stoet is begin op 2 November 1977 met die aankoop van 39 geregistreerde ooie van mnr. J.P. Eksteen van Piketberg. Daarna is ooie ook van ander telers aangekoop. Natuurlike aanwas het gesorg vir genoeg ooie om vier ooigroepe of ooifamilies te vorm teen die einde van 1981. Vanaf hierdie datum is sikliese parings toegepas om inteling te bekamp.  [ Kliek hier om meer te lees ]

|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|

 
 

2013  Vredebest SA Vleismerino Stoet