Terug na hoofblad

2020 AJV Toekennings


Sanniesguns Boerdery Trust se Sanniesguns Stoet is vanjaar 50 jaar oud. Hier ontvang Jacky Joubert hul Goue Toekenning vanaf president, Manie Lombard.

Terug na hoofblad

Toer na Marquard
Februarie 2017

Die Toer Groep het vertrek 10 Februarie 6:30 uit Kroonstad vanaf die Rooiskool. Ontbyt langs die pad geniet en dan besoek hulle Wouter Theron wat Lamhokkie store het. Daarna sal julle Middagete geniet en dan gesoek hulle Dr Vos Grey en kuier die middag en aand by hom en die Hoëveld Klub se manne.... die eerste wat 2 KLUBS saam ietsie doen. Julle slaap in Ermelo. Die volgende dag kom hulle terug en behoort seker so @ 11 uur of 12 uur terug in Kroonstad te wees.

     
     
     


Besoek ons Facebook blad vir meer fotos

 

 

Terug na hoofblad

Toer na Marquard
12 & 13 Februarie 2016

Die program was as volg:

12 Februarie 2016

07:00  -  Vertrek vanaf Kroonstad
09:00  -  Arriveer of die Plaas Magetzane
09:30  -  Eet Ontbyt (Vleissentraal Borg)
10:00  -  Spreuker Johan Metton - Molatek
10:30  -  Tee Breuk
11:00  -  Prakties - Jan Vosloo - SAVM
12:00  -  Tee Breuk
12:15  -  Spreuker Jaques van Vuuren - Molatek
12:45  -  Middagete (Molatek Borg)
14:00  -  Einde van die Program

Toer Groep gaan kuier by Deon Cilliers (Leeuboer) en besugtig Leeus en Wild

17:00
  -  Kom aan by Korranaberg Avonture waar ons die aand eet en slaap

13 Februarie 2016

08:00
  -  Vertrek vanaf Korranaberg Avonture
08:30  -  Ontbyt by Oppi Stoep Resturant in Marquard
09:30  -  Vertrek na Sparta Voerkraal
10:00  -  Toer deur Sparta Voerkrale
11:30  -  Vertrek terug na Kroonstad

 


Besoek ons Facebook blad vir meer fotos

Terug na hoofblad

2014 Bultfontein Boertjiefees
5 September 2014

Baie dankie aan al die kopers wat 'n heerlike oggend saam met ons kom geniet het.
Baie geluk aan die kopers en stoete.  Kopers het elkeen 'n Zoetis gekenk ontvang van Mnr Tiny Naude van Zoetis. Baie dankie vir die borg.

Bultfontein Boertjiefees Uitslae:
35 ramme verkoop
Gemiddelde Prys vir Ramme R5134.29
Hoogste Prys vir Ram - R9000.00

Verkoop deur Dolf du Bruyn (082 338 2376) van Bultfontein; v.l.n.r. Koos Mateise hanteer die ram , Henk Harmse van Bultfontein (Koper), Dolf du Bruyn (Verkoper), Piet Pelser (CMW borg)

Verkoop deur Dolf du Bruyn (082 338 2376) van Bultfontein; v.l.n.r. Koos Mateise hanteer die ram , Tiny Naude (ZOETIS Borg), Dolf du Bruyn (Verkoper); Henk Harmse van Bultfontein (Koper), Piet Pelser (CMW borg)

Ram CVH 12-0215 Verkoop vir R9000
Verkoper:  Pieter en Carien van Heerden van Wesselsbron; Koper:  Johann Slabbert
V.l.n.r:  Tiny Naude (Borg van Zoetis); Lynette Slabbert; Johann labbert (Jnr); Johann Slabbert (Snr); Pieter van Heerden

     

Kampioen Ramlam vertoon deur Niekie Fourie (082 331 1566) van Christiana;  v.l.n.r.  Jaco Engelbrecht (XL stoet bestuurder), Jan Coetzee (Voermol borg) en Jim Kehalotsa hanteer die ram.

Junior Kampioen Ram vertoon deur Dolf du Bruyn (082 338 2376) van Bultfontein;  v.l.n.r.  Dolf du Bruyn (vertoner), Johannes van Rooyen (Zoetis borg) en Koos Mateise hanteer die ram.

Ligswaargewig Kampioen Ram vertoon deur Jan Haasbroek (082 466 8319) van Hoopstad;  v.l.n.r.  Wouter Vorster (BKB borg), Francois Haasbroek (kleinseun van vertoner), Derick Steyn (bestuurder) en Elias Chaka hou die ram vas.

     
   

Senior Kampioen Ram vertoon deur Jan Haasbroek (082 466 8319) van Hoopstad;  v.l.n.r.  Piet Pelser (CMW borg), Francois (kleinseun), Jan Haasbroek (vertoner) en William Chaka hanteer die ram.

   

 

Terug na hoofblad

2014 Noord Vrystaat Klubveiling

Graag wil ons al ons kopers bedank vir 'n wonderlike Klub Veiling.

Duurste Ram op veiling verkoop - Prys R11 250 van Hennie Blomerus afgeneem saam met die koper: Cobus van Coller van Viljoenskroon.
Gemiddeld vir die Ramme op veiling was R6 444.87;
Gemiddeld vir Oop Kommersieele Ooitjies R1553.64;
Gemiddeld vir Dragtige Ooitjies R1687.10


       

 

© 2012 - 2022  Vrystaat SAVM Klub