Webblad
Vrywaring
___________________________________________
Gebruik van hierdie webblad
Ons of Genootskap beteken die "Die Vleismerino Genootskap van
Suid-Afrika", sy lede/telers, raadslede en werknemers.
Inhoud en veranderinge aan webblad
Alhoewel die Genootskap alle redelike voorsorg tref om te verseker
dat alle inligting op hierdie tuisblad akkuraat en aktueel is,
gebruik u hierdie tuisblad nogtans op eie risiko. Die inhoud is
onderworpe aan verandering sonder enige kennisgewing.
Vrywaring en beperkings
Nòg die Genootskap, nòg enige ander party wat betrokke is by die
inligting op hierdie tuisblad is aanspreeklik vir enige skade of
verlies hoegenaamd wat mag spruit uit u toegang tot of gebruik van
hierdie tuisblad.
U onderneem om geen inligting op hierdie tuisblad of wat met hierdie
tuisblad skakel te gebruik in enige eise of sake teen die Genootskap
nie. Skakelings met ander tuisblaaie is tuisblaaie wat onafhanklik
van die Genootskap is en ons onderskryf, beheer of lewer geen vertoë,
waarborge of voorwaardes betreffende hul inhoud of skakelings nie.
Ons aanvaar geen verantwoordelikheid of aanspreeklikheid vir enige
skade veroorsaak deur virusse, wurms of ander kwaadwillige programme
aan u rekenaarsagteware, -toerusting of enige ander eiendom wat
verband hou met u toegang tot of gebruik van hierdie tuisblad nie;
ook nie vir skade ten opsigte van u aflaai van enige data, teks,
afbeeldings, lêers of ander materiaal van hierdie tuisblad nie.
Kopiereg
U moet veronderstel dat alles wat u op hierdie tuiswerf sien of lees
kopiereg het, en u is vry om die inhoud vir nie-kommersiële
doeleindes te gebruik, mits u geen veranderings daarop aanbring nie.
U het die genootskap se geskrewe toestemming nodig om enige gedeelte
van die inhoud te kopieer vir herververspreiding na of vertoning aan
derde partye, of vir kommersiële doeleindes. |